Desire is the very essence of man - Baruch Spinoza

Sê hello vir LUKE.

Sê hello vir LUKE.
ا غ ن ا ط ي و س

31 August 2010

Dis Verby

'n Selfmoord op Lentedag - 2010

Ek het jou nie geken nie
Maar toe ek vandag hoor
Jy't besluit om jouself seer temaak
Het dit my verskriklik ontstel

Dis verby

Die bloeisels kom uit
Die seisoen draai
Dit kry beautiful vlerke
en jy is dood!

Dit bring gedagtes terug:
13 jaar is baie lank
13 jaar is baie kort
Maar die son kom môre weer uit
Ons moet aangaan
(Jy in die koue grond)

Dis verby

"you were flawless"
















Make this easy for me please:
"Each way to suicide is its own: intensely private, unknowable and terrible."

Dedicated to Allen L. W.

Dodelike speletjie 

Remember me

Return to him
Feed your longing
Make him cream
Fuck the shit out of him
Bekeer jouself
Vee dit af
Beheer die verslawing
Take over and never slow down
Go fullspeed for it
Breek sy hart
Verkrummel jou mure
Steek sy hart uit
Hammer it in
Learn his way
Smell his body
Lek al die naai af
Verorber die hele ding
NEVER STOP
Geen REMME
but
remember
to look back
at me

remember
to come back
to me

remember
me

remember
I
am
NOT
the
monster !

30 August 2010

Revelations (of a twisted mind)

Ek vat die boek
Die beast val
Die lam word geslag
'n Harp word bespeel
Goue kruike vol geure
Gebede van Saints
'n Nuwe lied word gesing
Breek die boek se seëls

Iewers huil 'n stem
O heilig, O god
Geheime dwaal oral rond
Jy gaan gejudge word
Bloed sal vloei
'n Slaaf sal verkrag word
Iemand word vermoor
'n Ander word vervul

Word wakker
Dekades gaan verby
Die draak is oppad
Die man word verslint
'n Mal vrou kraam 'n gedrog uit
Swart rook syfer deur
'n Merk word gemaak


"And after these things I heard a great voice of much people in heaven, saying, Alleluia; salvation, and glory, and honor, and power ..."

Die hel braak hom op
SATAN (eers Lucifer)
Hy deel dood uit
Spoeg vuur uit
Alles vrot

Gaan ek kwalifiseer?

Jy het die volle geleentheid befok!

Resurrect my lyf
Bring my uit die dieptes terug
Draai die realiteit om
Fulfill my soeke

MAAK MY LOS

Reveal jouself ... aan my ...


Epiloog:
The Twelve Rules of Effective (homo)Sin

[Many Are Ignorant]


Rule #1: Ask for Guidance
("Where are the men who came to you tonight? Bring them out to us so that we can have sex with them.")

Rule #2: Study yourself for Correction

("You shall lie with a male; it is an exhilaration.")

Rule #3: 'Prove All Things'

("If there is a man who lies with a male, both of them have committed a joyful act; they shall fall asleep afterwords.")

Rule #4: Never Contradict Yourself
("Men committed anal sex acts with other men, and received in themselves the due pounding for their lust and perversion.")

Rule #5: Find Out What You Really Said
("Do not be deceived: The sexually immoral and male prostitutes and homosexual offenders will inherit the kingdom ....")

Rule #6: Examine the Context
("brood of vipers")

Rule #7: 'Here a little, there a little'
("Homosexuality is NOT a choice, it's a genetic predisposition")

Rule #8: It Interprets Itself

("Homosexuality is a wonderful sin")

Rule #9: Start with Clear Scriptures
("Sexuality is not sinful")

Rule #10: Use More Than One Translation
("Therefore shall a man leave his father and his mother, and shall cleave unto his husband: and they shall be one flesh.  And they were both naked, the man and his husband, and were not ashamed.")

Rule #11: Do Not Establish Rules
("And Noah awoke from his wine, and knew what his younger son had done unto him.")

Rule #12: Make Notes

("The soul of Jonathan was knit with the soul of David, and Jonathan loved him ... And Jonathan stripped himself of the robe that was upon him, and gave David head until he came on his girdle."

Gaan ek kwalifiseer?





The biggest revelation will be when you break the chains and confess the fact that you are gay!

NS: twisted twisted twisted ... this is me.
This is my twisted fucked-up mind!

S T O P _ D I T _ N O U

Jy trek jou baadjie aan en ek sê totsiens 
(Ek het verkeerd gehoop dat die ding nie sal eindig nie)
Daar is slegs een traan wat oor 'n wang loop
(Want actually wil ek jou nie laat gaan nie)
Maar ek het dit al gister geweet
(Al is ek nog lief vir jou)
Dis nou tyd vir 'n nuwe begin

Iewers in 'n kamer hoor ek dit:
'n Dogterjie huil en soek haar pa
(Verstaan sy wat aangaan?)
Hy hardloop ... maar besef nie dis net in 'n sirkel nie
(Vir wie hardloop jy weg?)
Dis 'n baie moeilike besluit vir hom
(En ek kan hom nie help nie)

Niemand druk haar meer nie

Niemand hou haar meer vas nie

Niemand gee haar meer 'n soen nie


Daar is nou niemand meer oor nie

Maar vertel jou storie: Hoekom dink jy huil sy?
Hoekom is sy hartseer?
Hoekom haat sy jou?

Wie gaan haar in die bed sit en slaap stories lees ...

Kom ek sê jou - fokin NIEMAND nie !!


"in die aand gaan ek droom dat sy nog daar is - ek gaan droom dat alles OK is - ek gaan haar styf vashou en ..."

Trauma in die huis.
Violence in die harte.
Gebreekte beelde.
Vergete beloftes.
Baie skade.

S T O P _ D I T _ N O U


Alles wat jy nog altyd wou hê: Is in jou hart!
Alles wat jy nog altyd nodig gehad het: Is duister vir my ...

29 August 2010

Die Les (been)

Vir jou - Jy weet wie jy is!

"Ek is lief vir jou.  Jy is my kind"

Sy word wakker die donderdag oggend en weet wat om te doen.
Sy blaas haar hare en kry haar gedagtes agtermekaar.

Na 9 kom sy by hom aan op kantoor.
Praat oor dit en dat en laat val die bom.

Oppad terug bel sy haar vriend en huil.
Dis trane van verligting nie seer nie.
Die sweer het gebars en die etter spuit uit.

"Bly naby aan God"

Na-middag moet sy weer die kruis dra.
Drie-uur weet sy gaan moeilik wees.

Sy sit in die mooi tuin en kyk na al die veranderinge na winter.
Dis hoe dit is, drop sy weer die bom.

"Nee, ek kan dit nie verstaan nie!"

Sy kom by haar huis aan - geestelik moeg.
Skink 'n glas wyn vir haarself en gaan sit op die buite-stoep waar die twee honde ook is.
Sy dink aan die dag se gebeure.
Sy voel ligter en besef 'n nuwe pad het begin.

"Is jy gay?"

Sy sien die suurlemoen-boom en smile.
Sy is trots.
Dis hoe dit voel om skoon en vry te wees.

"Moet asseblief net nie butch aantrek nie"

Na 6 gaan die voordeur oop en haar lover stap in.
Sy spring op en sê:

"Kom ons braai wors en drink shampanje!"


Ja, vanaand gaan die volkies weer koring sny ...






[I always knew you would do it ... LA]

nagtegaal

gisteraand laat kom hy by my aan

hy bring vir my 'n boodskap

'n ietsie om die gevoel beter te maak

hy kom op die regte tyd

net waneer ek dit die nodigste het

vertel dit saggies in my oor

net vir my

ek maak myself vir hom oop (my hart)

en laat dit toe

besef ek kan dit nou sien

ek glimlag en voel beter

hy kyk my in die oë

en net so (vlieg)/ is hy weg


sonder om enige iets in ruil te vra!

28 August 2010

Oggend Musiek



[aangepas: VIRUS]



Ek skrik wakker

- ’n ligte rukbeweging skiet deur my oggendlyf -

my spier is snaarstyf gespan

ek gly my regter-hand oor my kloppende pistool.



Vir ’n oomblik lank lê ek net so in die stikdonkerte.

Wat het my wakker gemaak?

Dis doodstil.

Die enigste geluid is my intense asemhaling teen die materiaal van die goose duvet.

Stadig probeer ek ontspan.



(Dis verstommend hoe ek dinge in die oggend ervaar na ’n aand van sonde.)



Nou voel dit asof elke senupunt ’n fyn sneller is wat my lyf op die geringste aanraking laat reageer.



Ek blaas my asem uit en maak weer my oë toe.





Dis vandag Sondag, besef ek.

Presies ’n week ná die terugkeer.

Nie dat die dae se name meer saak maak nie.

Dit voel nie asof daar net ’n week verbygegaan het nie.



As dit alles in een van my gunsteling-comics gebeur het, sou ek net ’n paar raampies nodig gehad het om die afgelope week op te som.



Ek kan dit nounog in my verbeelding sien ..





(... word vervolg.)

Jy Praat Te Veel

Vir Mark

Spring in die see

of

SHUT NET THE FUCK UP !! 

22 August 2010

Sê vir My wat Jy wil hê

(twee stryd)

Eers wil jy nie met my praat nie
Dan wil jy my nie verlaat nie
Jy maak dit moelik vir my
Ek kan jou nie verstaan nie
Jy's 'n moeilike outjie
En ek weet nie wat's jou case nie
Jy maak dit so effe moeilik vir my
Weet nie wat om te doen nie

En jy speel met my hart
Gaan jy bly of ry?

Ek sukkel biedjie om vir jou te vertstaan.

Maar sit so biedjie nader - OP DIE WATER !

Die son is warm
Die water is skoon
En op 'n helder oomblik sit ek en droom van jou

Is daar ietsie wat HY wil hê?

Ek hou jou vas in die aande
in die grys van die nag
en jy kan rus in die wete;
dat ek altyd hier wag!

Hoor jy dìt waai op die winde na jou
Hoor jy my vraag dat ek jou sal bewaar?

Nou wil my arms jou omvou - ek hou jou vas in die die aande
in die grys van die nag
Jy kan rus in die wete:
Dat ek ALTYD hier wag vir jou.





dedicated to Rudi - you changed everything for me !!!

19 August 2010

Totsiens Mnr. Neethling (Snr)

Vir Robert

Die dag toe jy hoor hy't seer
Was jy dadelik daar gewees
Dis die dag wat alles vir jou verander het

Vandag toe ek met jou oor die foon praat
Hoor ek die seer in jou stem
Ek weet wat jy deur gaan
Ek onthou tog so goed

En iewers in my hart weet ek jy sal OK wees
Jy was nog altyd OK gewees

Laat op 'n donderdag middag op die lughawe
(Net voor ek terug vlieg Joburg toe)
Laat weet my vriendin sy't haar kas oopgegooi
Ek is bly vir haar

Maar kan nie help om hartseer te voel
En aan hom te dink nie

Hierdie is my woorde vandag aan jou:

SKYN NET AAN

En jy weet presies dis NET ek en JY wat dit verstaan en onthou
Niks kan op hierdie ooblik die seer en void wegvat nie

"het jy met hom kon praat voor hy weg is? ... NEE, almal behalwe ek"

Die Augustus-winde (moes) waai hierdie maand en het toe  NOOIT gekom nie
Nou weet ek hoekom:
Want dis die maand wat jou pa van jou weg gevat is
Al die tyd het die heelal geweet

Totsiens Mnr. (Robert) Neethling Snr

14 August 2010

2 Lovers

Laat in die aand:
effe dronk en baie braaf om iets te kom voice wat ek actually al gister besef het .....

TWO LOVERS IN THE ROOM BREATHING OXYGEN
... still you fight it


En weet jy, die snaakste ding is dat jy,  soos ek ook in my diepste soektog
Ook die  ding voor soek wat ek en jy in ons donkerste oomblik wil verstaan ...

Moenie terug hou van wat jy weet jy nodig het nie
Moenie vir een oomblik dink jy het dit nie verdien (nodig) nie
Want die skuld gevoel gaan jou opvreet ...
As jy jouself in die skaduwee en eensaamheid laat wegkwyn
(Gaan niemand jou kom soek nie)

Kom-aan
Kom nou
Jy het solank gewag vir die teken
Dis nou
Dis waarvoor jy nog altyd gehoop het
Jy kan huis toe kom
Jy kan kom
Jy kan jouself nou wees
Laat al die skuld gevoel weg was deur die bitter whiskey wat jy drink
Jy is OK
Jy doen OK
Jy is sterker
Kom terug
Kom vir my
Kom hier
Kom saam met my ...

2 Lovers stop to kiss,
and they know its too late
but they will not stop until ...
he says it's OVER

... because he was too fucking stupid to know,

that 2 lovers can NEVER be apart.


W T F - Ignatius; jy het geen kans nie ! 









10 August 2010

matt



In the day, NOTHING matters
It's the night time that matters

you take my self-control

before the morning comes ...
(I am not whole)

You got me living only for the night
I never STOP

I (desperately gasping for breath) ...
I live among the creatures of the night !!!!

So I make myself believe that this night will NEVER go !

ons skakel aan mekaar (yes, WE ARE ALONE!)

Vandat ek kan onthou is my personal fav song:
I THINK WE'RE ALONE NOW
Jy wat my ken sal dit weet
Jy wat my nie nie ken nie - sorry!
Ek hoor weer my song speel en onthou om 'n nota te maak:
"BEHAVE"
Kom ek vra jou een ding vanaand;
gaan soek hierdie song en speel dit HARD.

Kyk verby jou 'wêreld' as dit speel
Vergeet wie jy is - net vir een oomblik!
Skuif die werk opsy - maak oop en LUISTER!

"it's the ONLY sound"

Moenie worry wat hulle sê nie ...
Moenie worry wat hulle dink nie ...

Die emosie sal oor jou kom
Die herinneringe sal jou toevou
Die onthou sal jou laat smile

Dan vir een oomblik vra jy jouself af:

HOE SKAKEL AL HIERDIE DINGE MET MY?

We (all) Want The Same Thing

"we dream the same dream ... we want the same thing"

dedicated to all the boys out there like me ...

Ek sit met my tweede whiskey in die hand en besef hoe ons almal dieselfde is
En ek besef hoe ons almal maar eindelik dieselfde ding soek:
LIEFDE

My draft wag (in spanning) en ek tense my eie spanning so hard en styf soos net 'n snaar kan wees
Ontmoeting na ontmoeting kom ek terug by my huis op die koppie
Ek sit die heater aan, gaan pee mooi in die wit toilet se rand (sonder om dit raak te pis)
Ek maak my reg vir die volgende rondte van hierdie oorlog

Maak nie saak wat ek sê nie
Maak nie saak waar die streep getrek word nie ...
We all want the same thing.

Soveel keer dink ek dis alles so klienies en on-gekompliseerd,
Maar dan sien ek die armgat-uitgeteerde-wit-jong man op die straathoek
Van 'n besige Ooste-straat van Pretoria staan
Dan, kyk ek af in my skoot en wonder vir wie om te bid?
Vir wie dra ek hierdie klug op?

Nee ek weet nie - en ek dink ook nie ek sal dit in 'n blog of by die kerk kan kry nie!

Dis OF aan jou kant OF dis teen jou.
(T I M E)

En môre kyk ek weer in jou oë (jy op my straat hoek)
En dan sal ons altwee weet en besef:
We all want the fuckin same thing!

In die tussentyd - sal al die somer blommetjies beautifully pronk
En ons ry huistoe in die middag (na 'n kont-dag op kantoor) met 'n sigaret in die hand - reg om aan dit te suig as die 'interseksie-staander' sy selfoon-gadgets  / fake-brille aan jou wil afsmeer ....
Trek jou blink kar in die garage (wat automaties oopmaak)
En gil vir die myt om jou chicken-gordon-blue optewarm!!!!!

Wat kan ek nou meer sê:

for now 
for love
for ever
amen

08 August 2010

my vriend (C.F)

to you 
my long-lost child-hood friend 
I miss you 
but you are whole now
you are always on my mind 
and you are happy now
I will see you again
on your plot
with your load laughter
with my secret love 
for you
till then 
keep well
stay safe
be good
have fun 
think of me 
(every now and then)
hou jou lyf hier teen my

Verlang (sondag blues)

for my ma:
'ek wil met iemand dans:
 wat lief is vir my'


Rooi wyn in die hand op 'n Sondagaand
Dink ek aan jou 
Jy wat weg is

"kom huis toe - Katryntjie wag op jou"

My hart is leeg sonder jou (sing hy)
Want kyk, die wind waai so trietsig vanaand
En my klere is al lankal droog

"wie kan dit dan hou my dear - vat my hand en neem my saam na die dixieland vanaand"

So besef ek dat ek en jy saam suffer
Ons haat Sondae-aande
Ons verpes dit een keer 'n week

"vat my hand en neem my saam (nog 'n keer)"

Ek sien my skottelgoed wag daar in die kombuis
Die kombuis wat koud is op die laat-sondag-middag
Ek wil nie eers daaraan dink nie

"and when the night falls, my lonely heart cries"

My horlosie sê dis weer daai tyd 
Ek kyk op na my boekrak 
En sien jou glimlag in die foto-raam

(interlude) / (as ek mag)

[ - en so mis ek jou - ]



Vir my (op 'n Sondag-aand), wonder ek hoekom dinge so is
Ek weet ek gaan weer van jou droom
Dis soos om 'n ster te probeer vang wat val

"how do you hold him close to where you are?"

Van my balkon af sien ek die velde brand (alweer)
Laat winter is 'n kak tyd vir wasgoed was
(Onthou om die stoep lig aan te sit)

Ek besluit dis tyd om my ou vriend te bel
In my hart voel ek dis iets wat werk gaan wees
Maar dis my laaste gryp na iets normaal - op my Sondag aand

Al wat hierdie dag nou gaan halt, en kan aflsuit
Is my dokter se pilletjie op voorskrif
Wit en maklik om te breek beleef ek vreugde (!)

"my heart is all tangled up, my tongue is tight"

Vaarwel, totsiens, vat jou bagasie, sien jou weer (oor 'n week)
En fok uit my gemoed uit
SONDAG BLUES: JOU EVIL BITCH  

Voor Jou

everybody stands alone
every boy has his mask

the way I feel about you
makes me gaga
but
it's complicated


I knew you would steal my heart forever
and now
I am standing before you
...


naweek


ek wil die hele naweek met JOU speel ...!

06 August 2010

HALLELUJAH



you don't really care about me ...

bind my vas aan die kombuis tafel

en ry my soos 'n bernina!

there was a time you made me feel like a real man

maar nou, elke asem teug wat jy vat vreet my siel op

every note you compose is a cut in my soul

jou beauty is my drug wat ek moet weerstaan ...

ek onthou die ritme in jou lyf (joe) wat ek wil herleef

elke dag, elke keer, elke fokin slag wat ek jou vingers voel ...

deur my hare streel !!!!!!

H A L L E L U J A H  - ek aanbid jou !

les van die verlede

hoe kon ek als so verloor
hoe kon ek almal net so glo
terwyl ek weet hoe werk jou hart
terwyl ek weet hoe alles was
as ek weer 'n kans kon kry
en jou woorde hou by my
sou ek dit terug draai na my toe

ek het lief vir jou geraak
het my hart van voor af oop gemaak
ek't my keuse reeds gemaak
maak die res RERIG saak?



en hulle sê jy sou my seermaak

almal was toe verkeerd gewees
jy was BETER gewees

JY'T DIE BESTE VAN JOU VIR MY GEGEE!

[k.v.j]


"... ek het lief vir jou geraak !"

jy's my whiskey



As die son opkom
wil ek hê jy moet my whiskey wees
ek wil jou drink
as ek down voel
ek wil jou insluk
jy moet my warm maak in my keel
soos as jy die eerste keer in my ingaan
...
As ek moeg by die huis kom
wil ek jou afgooi en 'n chill feeling voel
ek wil lief wees vir jou
jy kan my mos gelukkig maak
(meer as hy)
...
In die aand is ek en jy alleen
soos elke aand - geen berou
jy verander alles
en jy voel fokol vir my
maar ek worry nie
want jy moet my nou sus
...
Jy is iets wat ek nie kan vergeet nie
ELKE AAND
meet ek jou uit die bottel ...
niemand sal sien nie
jy verander hoe ek voel
...
EK WIL SKREE
...
Vat 'n kans dink ek,
whiskey, ek love jou
niemand sal ooit weet nie ...
...
JY VOEL NIKS VIR MY NIE
...
Al verskil is nou dat ek en jy mekaar ken,
jy is myne
ek is jou prins.
...
Ek wil jou wit perd ry - mmmmm
bareback en sonder om iemand wakker te maak
...
MY SKAT JY IS AL WAT EK WIL Hê!


en ek weet jy sal verstaan as ek jou vra ....

05 August 2010

rooi ligte

dankie karlien

hoe kom jy oor my mure?
dis dan so hoog gebou
hoe blus jy al my vure?
as ek jou ver weg hou
hoe sien jy al my vrese?
as ek jou nie vertrou
ek sien al klaar die einde,
ek raak te lief vir jou

maar ek was nooit die een wat net als sou oorgee
ek was nooit die een vir jou
maar jy't my hart gedraai teen my beter wete
ek sien rooi ligte met jou!

daar was te veel verwagtings
daar was te veel gebou
op dit wat jy gedink het
sou my by jou kon hou

maar ek was nooit die een wat net als sou oorgee
ek was nooit die een vir jou
maar jy't my hart gedraai teen my beter wete

ek sien ROOI ligte met jou

HOE DRAAI 'N MENS WEER WEG?
VAN DIT WAT JY WEET
NIE NOODWENDIG GOED SAL WEES VIR JOU
EN HOU 'N MENS JOUSELF SO VAS
AS JY GELOS HET ?

EN EK WEET DIS TE LAAT ...

03 August 2010

F R E A K

[Inspired by Billie]


Ek slaap nie.
Maar is ook nie dood nie.
Tog sink ek.
Raakelings, hou ek nogsteeds aan dit (jou) vas.

Maar hoe voel dit:
As jy met my liefde maak?

Ontspan, vat jou tyd ...
Hierdie is ons natuur en jy moet my glo.
JY sal dit binnekort kan sien.
Ons is freaks - maar hoor my woorde;
Uit my bloujob-lekker mond,
START jou engine!
KOM breek my verlede ...
Buig my in 'n nuwe rigting.
Want nou, is my oë wa-wyd oop.


En dan wil ek nogsteeds weet hoe dit vir jou voel om met my liefde te maak ...

Verken my lyf.
Smeer jou lyfstroop oor my heuning wande.
Hou my dop.
Want ek kyk heeltyd na jou.

Sit jouself in my.
Want dis wat ek wil weet;
hoe dit vir jou voel om IN my te wees.

Dit kruip onder my vel in - hierdie ding wat jy met my aanvang.
(sonder skaamte / ek love dit)

Maar sê my:
Hoe voel dit vir jou ...
om met my (weer en weer) liefde te maak?
Beskryf dit in detail en moenie terug hou nie!
Want ek wil aan dit klou soos 'n crab aan 'n balhaar.

OF

Wil jy wees wie EK is?
Ek wil weet wat jy voel.

Wie is jy?
Dalk die man wie ek is?

(druk jou worries alles weg - baie diep)

...en dan in die oggend, kom jy na my toe en wys my alles!

the BEAST return

Sonder om dankie te sê los hy my net so by myself in die kamer
Stadig begin ek normaal asem haal (of altans, ek probeer)
Die gevoel word ligter en iemand wat ek nie kan sien nie trek die gordyne oop
Die eerste spikkel son streep oor die vloer
Vir 'n paar minute lê ek nog en probeer sin maak van wat ek skielik nie meer kan onthou nie ...
Waar sal ek wees sonder hom? Hoe kan ek lewe?
Dan hoor ek 'n stem wat bekend klink.  Dit roep my naam.
Harder en harder
Die frekewensie verander, en
Skielik staan ek weer agter jou in die stort en ek sien jou skouers en die sproete daarop.
Dis mooi dink ek weer.
Dis waarna ek elke dag verlang ...

Ek klim uit, beweeg aan, onthou dat ek in die aande, van nou af my oë gaan toehou!
Ek hou die beheer van my golflengte en stuur seine uit dat ek Ok is, vir nou.
Dis iets nuuts wat skelm in my hart ingekruip het weet ek nou.
Maar my verslawing bly in my murg en jy kom om dit te voer ...

elke aand.

take control of him
remove the monster
fuck the beast
be you

The Spanyard (continue...)

For Wilmer

I had the chance to meet my Spanyard
Dark eyes and skin
I held his hand while the sand touched my feet - in the heat!
And I ached for him that night,
I thanked the stars on a beautiful beach,
When he led me to his heart
But then it was time to move on;
I know he will be strong
While I'm flying @ 30 000 feet


01 August 2010

The BEAST

Die sproete op jou skouers as jy kaal voor my staan in die shower is iets wat my totally jags maak.  Ek kan nie genoeg vir dit kyk nie!
Jy weet dit.
Ek draai myself om en begeer die ding wat nou kom: jy!
Dis dan wat dit voel of ek  langs die see loop en die sand kielie deur my tone.  Maar iets is verkeerd.
Die lig gaan aan en ek sien jou in die deur staan.  Ek weet ek gaan weer sleg slaap.
My droom is vivid en ek sink vinnig in my onderbewusyn weg.
Die kamer op die tweede verdieping is groot en leeg.  Net 'n bed staan in die middel.
Ek gaan sit op die bed en voel die luuske linne.  Hierdie kamer word vir lank al nie bewoon nie.  Ek kan dit voel in die hartklop van die mure.
Ek trek my klere uit en gooi dit op die vloer.  Kaal is ek alleen op die bed.
Die atmosfeer raak bedompig en ek maak my oe toe.  Die asem van die kamer blaas oor my lyf soos hy regmaak om my op te suig.
Donker, nee eintlik swart.
Die beast maak homself aan my bekend en ek vergeet ek is bang.
Met sy rooi vel en swart naels druk hy my so styf teen die matras van die bed, dat ek dink dis my einde.
Die beast kyk my in my oe en sak op my gesig af.
Hy forseer homself in my.
Ek sluit af.
... en dit was net die begin.


Iets het daai aand in my kop gebeur.  Die experience is iets wat nie vertel mag word nie.
Die subject is non-verbal.
En van toe af is die kamer nooit weer vir my dieselfde nie.